Ficly

Die Sendeling en die Inboorling

Die inboorling het met moeite die storie van Daniel en die leeu ingesluk. Maar toe hy die storie van Jonas en die walvis hoor, was dit te erg: “Nou daardie van die lou ek glo hom ok nie meer nie!”

View this story's 2 comments.