Stories tagged “Afrikaans”
-
Pegasus se eerste vlug
Toe Pegasus nog baie klein was het sy ma hom eendag op haar rug gesit en opgevlieg na die hoë wolke. “Hou goed vas” het sy gesê “jy kan nog nie vlieg nie!” Bo in die wolke het Pegasus met ’n paar vriende gebaljaar tot sy...